• 转发
  • 反馈

《Droom》歌词


歌曲: Droom

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:27

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Droom

Droom - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Kupido[00:00:01]

Ver agter die skimme van gister[00:00:13]

Gaan haal ek 'n droom[00:00:17]

En die droom se naam is jy[00:00:20]

Ek sien jou soos jy toe was[00:00:25]

Ek sien jou soos jy nou is[00:00:28]

En ek besef vir altyd[00:00:30]

Bly jy die droom vir my[00:00:33]

Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê[00:00:38]

En ek sal jou nooit laat gaan[00:00:44]

Jy is al wat ek my lewe lank wil hê[00:00:50]

'N droom wat ewig voortbestaan[00:00:57]

Ek is gelukkig in my droomwê reld[00:01:02]

En niks sal my ooit[00:01:06]

Van jou kan vervreem[00:01:08]

My drome word al soeter[00:01:13]

Ek kry jou daagliks liewer[00:01:16]

En jy gee soveel meer[00:01:18]

As wat jy ooit kan neem[00:01:21]

Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê[00:01:26]

En ek sal jou nooit laat gaan[00:01:32]

Jy is al wat ek my lewe lank wil hê[00:01:37]

'N droom wat ewig voortbestaan[00:01:45]

Jy is al wat ek my lewe lank wil hê[00:01:51]

'N droom wat ewig voortbestaan[00:01:58]

'N droom wat ewig voortbestaan[00:02:03]