• 转发
  • 反馈

《Kelkiewyn》歌词


歌曲: Kelkiewyn

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kelkiewyn

Kelkiewyn - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Anton Goosen[00:00:00]

As ek van heel vooraf aan weer[00:00:11]

Jou lief kon leer hê[00:00:15]

Dan sou ek weer alles net so[00:00:18]

Van vooraf wou hê[00:00:21]

Maar noudat die seer in my oë[00:00:27]

Tot heimwee vervaag het[00:00:30]

Noudat die hartseer verdwyn het[00:00:34]

Verlang ek na jou[00:00:37]

Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn[00:00:42]

Vlieg saam met die wind[00:00:45]

Na waar die son verdwyn[00:00:47]

Dan nog een keer[00:00:50]

Kelkie Kelkiewyn[00:00:51]

Van die verlange in my hart[00:00:53]

Die hartseer en die pyn[00:00:54]

Van die verlange in my hart[00:00:56]

Die hartseer en die pyn[00:00:58]

Maar nou sit ek onder die maan[00:01:25]

Gesels ek met jou[00:01:29]

Laat my toe om my hart uit te praat[00:01:32]

Mooiste Kelkiewyn[00:01:36]

As ek van heel voor af aan weer[00:01:41]

Hom lief kon hê[00:01:45]

Dan sou ek weer alles net so[00:01:48]

Van vooraf wou hê[00:01:51]

Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn[00:01:57]

Vlieg saam met die wind[00:02:00]

Na waar die son verdwyn[00:02:01]

Dan nog een keer[00:02:04]

Kelkie Kelkiewyn[00:02:05]

Van die verlange in my hart[00:02:07]

Die hartseer en die pyn[00:02:08]

Van die verlange in my hart[00:02:10]

Die hartseer en die pyn[00:02:12]

Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn[00:02:14]

Vlieg saam met die wind[00:02:17]

Na waar die son verdwyn[00:02:19]

Dan nog een keer[00:02:21]

Kelkie Kelkiewyn[00:02:22]

Van die verlange in my hart[00:02:24]

Die hartseer en die pyn[00:02:26]

Van die verlange in my hart[00:02:28]

Die hartseer en die pyn[00:02:29]