• 转发
  • 反馈

《Moenie Weggaan Nie》歌词


歌曲: Moenie Weggaan Nie

所属专辑:’n Jaar In My Lewe

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:39

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Moenie Weggaan Nie

Moenie Weggaan Nie - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:J.Brel/F. Rautenbach[00:00:01]

Moenie weggaan nie[00:00:24]

Jy moet liewer vergeet[00:00:29]

Maar[00:00:31]

Jy moet net onthou[00:00:31]

Verby is verby[00:00:32]

Wis uit die tyd[00:00:34]

Van misverstand[00:00:36]

En die tyd verspil[00:00:37]

Die aanhou probeer[00:00:40]

Om te vergeet[00:00:41]

Van die weggaantyd[00:00:43]

Gister het gebeur[00:00:46]

Moenie weggaan nie[00:00:47]

Moenie weggaan nie[00:00:49]

Moenie weggaan nie[00:00:51]

Moenie weggaan nie[00:00:53]

Moenie weggaan nie[00:00:56]

Moenie[00:00:59]

Ek belowe jou nou[00:01:00]

Gepêrelde dou[00:01:02]

Juwele van reën[00:01:04]

Want so word ons een[00:01:05]

Ek sal die aarde verskuif[00:01:07]

Tot lank na my dood[00:01:09]

Met glans jou beklee[00:01:10]

In goue lig doop[00:01:12]

Ek gee jou 'n ryk[00:01:13]

Waar die liefde regeer[00:01:15]

Soos die liefde ons leer[00:01:16]

In ons klein koninkryk[00:01:18]

Moenie weggaan nie[00:01:21]

Moenie weggaan nie[00:01:23]

Moenie weggaan nie[00:01:26]

Moenie weggaan nie[00:01:29]

Kom luister na my[00:01:33]

In elke dag taal[00:01:36]

Vertel ek vir jou[00:01:38]

'N Liefdesverhaal[00:01:40]

Twee mense leer[00:01:42]

Twee harte versmelt[00:01:43]

Een liefde ontvlam 'n tweede keer[00:01:45]

Ek vertel 'n verhaal[00:01:49]

Van 'n koning se nood[00:01:51]

Hy sterf van sy liefde[00:01:52]

Want weggaan is dood[00:01:55]

Moenie weggaan nie[00:01:57]

Moenie weggaan nie[00:02:00]

Moenie weggaan nie[00:02:02]

Moenie weggaan nie[00:02:04]

Het jy al gesien[00:02:08]

Hoe 'n verkluimde vulkaan[00:02:10]

Wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan[00:02:12]

Ek dink dit is waar[00:02:15]

'N Veldbrand wat brand[00:02:17]

Maak ryker die oes[00:02:18]

As 'n ryk somersjaar[00:02:20]

En kom die nag[00:02:22]

Verhelder die lug[00:02:24]

As die rooi en die blou[00:02:25]

In die aandskemer trou[00:02:28]

Moenie weggaan nie[00:02:30]

Moenie weggaan nie[00:02:32]

Moenie weggaan nie[00:02:35]

Moenie weggaan nie[00:02:38]

So min bly nou oor[00:02:43]

Ek huil nie meer[00:02:46]

Ek praat nie meer nie[00:02:48]

Ek wil nie meer nie[00:02:50]

Ek is nie meer nie[00:02:52]

Die lewe is leeg[00:02:54]

Is leeg sonder jou[00:02:56]

Maak my die skaduwee van jou skadu[00:02:59]

Maak my die eggo[00:03:03]

Van die woorde uit jou mond[00:03:05]

Van jou voetstap op die grond[00:03:07]

Moenie weggaan nie[00:03:10]

Moenie weggaan nie[00:03:12]

Moenie weggaan nie[00:03:15]