• 转发
  • 反馈

《Windliedjie》歌词


歌曲: Windliedjie

所属专辑:’n Jaar In My Lewe

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:24

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Windliedjie

Windliedjie - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Laurika Rauch/Ingrid Jonker[00:00:01]

Waar slaap my liefde my liefde vannag[00:00:14]

Sterre wat wieg in die denne en winde[00:00:19]

Sterre wat wieg en sterre wat wag[00:00:23]

Waar slaap my liefde my liefde vannag[00:00:27]

Denneboom donker rooipad en naglied[00:00:46]

Naglied van diere en duistere winde[00:00:50]

Waar slaap my liefde wie stil sy verdriet[00:00:54]

En sal ek my liefde my liefde weer vinde[00:01:00]

Winterwind lei my deur bittere nagte[00:01:50]

Tot uit die duister ek saggies kan staar[00:01:55]

Hoedat hy sluimer en sluimerend my smarte[00:01:59]

Eindelik diep in my hart laat bedaar[00:02:05]