• 转发
  • 反馈

《Karoonag(lewendig)》歌词


歌曲: Karoonag(lewendig)

所属专辑:Skoppensboer

歌手: Coenie De Villiers

时长: 03:40

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Karoonag(lewendig)

Karoonag (lewendig) - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit[00:00:00]

As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld[00:01:22]

En die diereriem sy blink tot[00:01:28]

Teen die skerpioen laat lê[00:01:32]

As die tweeling en die kreef[00:01:36]

Kotteljons oor Beaufort-Wes[00:01:39]

En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet[00:01:42]

Ruik jy katbos en kambro[00:01:48]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:01:52]

My hantamwind[00:01:55]

My optelkind[00:01:57]

Vanaand[00:01:59]

Ruik jy katbos en kambro[00:02:01]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:02:05]

My hantamwind[00:02:08]

My optelkind[00:02:10]

Vanaand hier vanaand[00:02:12]

In die môre as dit blou word[00:02:19]

En die amber wolke roer[00:02:23]

As die son sy eerste lig[00:02:26]

Oor die bitterboela stoot[00:02:29]

As die trein by Noupoort fluit[00:02:33]

En dit wegraak in die wind[00:02:36]

En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant[00:02:39]

Ruik jy katbos en kambro[00:02:45]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:02:49]

My hantamwind[00:02:52]

My optelkind[00:02:54]

Vanaand[00:02:56]

Ruik jy katbos en ruik jy kambro[00:02:58]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:03:03]

My hantamwind[00:03:08]

My optelkind[00:03:09]

Vanaand by my vanaand[00:03:13]