• 转发
  • 反馈

《Karoonag》歌词


歌曲: Karoonag

所属专辑:Skoppensboer

歌手: Coenie De Villiers&Jannie

时长: 02:56

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Karoonag

Karoonag - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit[00:00:00]

As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld[00:00:07]

En die diereriem sy blink[00:00:14]

Tot teen die skerpioen laat lê[00:00:17]

As die tweeling en die kreef[00:00:21]

Kotteljons oor Beaufort-Wes[00:00:24]

En die maan sy beker[00:00:28]

Skink oor Graaff-Reinet[00:00:30]

Ruik jy katbos en kambro[00:00:34]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:00:38]

My hantamwind[00:00:41]

My optelkind[00:00:43]

Vanaand[00:00:45]

Ruik jy katbos en kambro[00:00:47]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:00:51]

My hantamwind[00:00:54]

My optelkind[00:00:55]

Vanaand hier vanaand[00:00:58]

In die môre as dit blou word[00:01:04]

En die amber wolke roer[00:01:07]

As die son sy eerste lig[00:01:11]

Oor die bitterboela stoot[00:01:15]

As die trein by Noupoort fluit[00:01:18]

En dit wegraak in die wind[00:01:21]

En'n tolbos iewers vaswaai teen die rant[00:01:25]

Ruik jy katbos en kambro[00:01:31]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:01:35]

My hantamwind[00:01:38]

My optelkind[00:01:40]

Vanaand[00:01:41]

Ruik jy katbos en ruik jy kambro[00:01:44]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:01:48]

My hantamwind[00:01:51]

My optelkind[00:01:53]

Vanaand hier vanaand[00:01:54]

Ruik jy katbos en ruik jy kambro[00:02:17]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:02:21]

My hantamwind[00:02:24]

My optelkind[00:02:25]

Vanaand[00:02:27]

Ruik jy katbos en ruik jy kambro[00:02:30]

As dit reën in die Kleinkaroo[00:02:33]

My hantamwind[00:02:36]

My optelkind[00:02:38]

Vanaand by my vanaand[00:02:39]