所属专辑:Hartland
时长: 03:55
Kaneelverkoper - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]
Bedags vind jy my in die mark lands die turkoois minaret[00:00:15]
En in die koelte van my tent hoor ek die aandgebed[00:00:22]
Ja ek dryf handel met kaneel[00:00:29]
Ek verkoop die spesery[00:00:32]
Wat vroue agter sluiers selfs die sultan my beny[00:00:36]
Maar saans maak ek die tentflap toe[00:00:44]
En my lyf ruik na kaneel[00:00:51]
Jy kan dit aan my vingers proe[00:00:58]
En dit alles word jou deel[00:01:05]
Want as jy smorêns vroeg my lief[00:01:09]
In die donker teen my beur[00:01:12]
Word die goue poeier afgevryf[00:01:16]
En kry jou lyf my geur[00:01:19]
In die nate van jou hande[00:01:22]
Lê die spesery se spoor[00:01:26]
Jy ruik soos ek ook na kaneel[00:01:30]
H** kan ek jou verloor[00:01:33]
Ek sal jou orals ken my lief[00:01:37]
H** kan ek jou verloor[00:01:40]
Ek gaan haal dit aan die oosterkim[00:01:59]
Van waar my bruin kameel[00:02:02]
'N vrag van duisend geure dra[00:02:06]
Wat elk ruik soos kaneel[00:02:09]
Die kleure van Arabië[00:02:13]
Die oop woestyn se geel[00:02:16]
Vul al die mandjies in my tent[00:02:20]
En elk bevat kaneel[00:02:24]
Maar saans maak ek die tentflap toe[00:02:28]
En my lyf ruik na kaneel[00:02:35]
Jy kan dit aan my vingers proe[00:02:42]
En dit alles word jou deel[00:02:49]
Want as jy smorêns vroeg my lief[00:02:52]
In die donker teen my beur[00:02:56]
Word die goue poeier afgevryf[00:02:59]
En kry jou lyf my geur[00:03:02]
In die nate van jou hande[00:03:06]
Lê die spesery se spoor[00:03:10]
Jy ruik soos ek ook na kaneel[00:03:13]
H** kan ek jou verloor[00:03:17]
Ek sal jou orals ken my lief[00:03:20]
H** kan ek jou verloor[00:03:24]