所属专辑:Hartland
时长: 02:34
Trigger-happy - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]
Ek's 'n doogewone ou met 'n doodgewone vrou[00:00:00]
Voor my venster is daar tralies wat sal hou[00:00:05]
In my erf het ek 'n pitboel met 'n duidelike doel[00:00:10]
Wie nie hoor sal uitendelik moet voel[00:00:14]
Daar is doringdraad gespan[00:00:19]
Op elke muur net waar ek kan[00:00:21]
Daar is ligte en sirenes op my dak[00:00:23]
Daar's ook tralies voor die deur[00:00:28]
Want wie weet wat kan gebeur[00:00:30]
Wees paraat ou maat of jy is in die[00:00:32]
Ek het twee kinders en 'n tjor[00:00:37]
En 'n magnum forty four[00:00:40]
Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin[00:00:42]
Ja die toekoms is nou helder[00:00:46]
Met my vinger op die sneller[00:00:49]
Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy[00:00:51]
Ek het 'n panic button hier[00:00:55]
Op my geweer is 'n visier[00:00:58]
Ons is gereed as jy kom lol hier in die nag[00:01:00]
Daar is 'n gaatjie in my deur[00:01:05]
Om flink en vinnig te bespeur[00:01:07]
Wie op die drumpel aan die buitekant dalk wag[00:01:09]
Ons word gereeld gepatroleer[00:01:14]
Want die buurtwag het geleer[00:01:16]
'n grendel is eenvoudig nie genoeg nie[00:01:19]
Hulle sê be safe be wise[00:01:23]
Lock your car immobilise[00:01:26]
As jy nie môreoggend dalk wil werk toe stap nie[00:01:28]
Ek het twee kinders en 'n tjor[00:01:32]
En 'n magnum forty four[00:01:35]
Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin[00:01:37]
Ja die toekoms is nou helder[00:01:42]
Met my vinger op die sneller[00:01:44]
Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy[00:01:47]