• 转发
  • 反馈

《Solly en Ma》歌词


歌曲: Solly en Ma

所属专辑:Hartland

歌手: Coenie De Villiers

时长: 04:19

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Solly en Ma

Solly en Ma - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]

Solly was 'n boerejood[00:00:28]

Op reis van plek tot plek[00:00:31]

Met knope en lappe sy brood verdien[00:00:34]

Dog kwalik sy petrol gedek[00:00:37]

En deur die jare het solly aan ma[00:00:40]

Meer as knope en garing verkoop[00:00:44]

Haar oë was nou immer op die pad gerig[00:00:47]

In haar hart was daar skielik weer hoop[00:00:51]

Na ete dan vat hy my ma se hand[00:00:54]

En die kinders moes buite bly[00:00:58]

Maar selfs na jare se kom en gaan[00:01:01]

Bly sy woorde my steeds nog by[00:01:04]

Koor[00:01:09]

Kom ek en jy gaan vye pluk[00:01:10]

En ons los die kind om te speel[00:01:13]

Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:01:17]

Wat ons het my lief moet ons deel[00:01:20]

Want dis rooier as 'n malva[00:01:23]

En dis so seker soos die son[00:01:26]

Selfs anderkant die liefde[00:01:30]

Lê my hart se horison[00:01:33]

Die jare het verbygeflits[00:01:50]

Die lewe was goed vir ma[00:01:52]

Solly het haar weer 'n vrou gemaak[00:01:56]

Gehelp om die las te dra[00:02:00]

Maar eendag het ons nuus gekry[00:02:03]

Van die buick op 'n draai in die pad[00:02:06]

Ma se hart het ineengekrimp[00:02:10]

Want die here het solly gevat[00:02:13]

Ek weet dit was sonde het my ma gebieg[00:02:17]

En die singer getrap dat hy dreun[00:02:20]

Want 'n vrou bly 'n vrou en solly was man[00:02:23]

Maar wat sal jy weet my seun[00:02:27]

En tog onthou ek sy sagte oë[00:02:30]

As hy vra of ons buite sou bly[00:02:33]

En selfs na jare se kom en gaan[00:02:37]

Bly sy woorde my steeds nog by[00:02:40]

Koor[00:02:45]

Kom ek en jy gaan vye pluk[00:02:46]

En ons los die kind om te speel[00:02:49]

Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:02:52]

Wat ons het my lief moet ons deel[00:02:55]

Want dis rooier as 'n malva[00:02:59]

En dis so seker soos die son[00:03:02]

Selfs anderkant die liefde[00:03:06]

Lê my hart se horison[00:03:09]

Kom ek en jy gaan vye pluk[00:03:14]

En ons los die kind om te speel[00:03:18]

Die lewe is hard en die bietjie geluk[00:03:22]

Wat ons het my lief moet ons deel[00:03:24]

Want dis rooier as 'n malva[00:03:28]

En dis so seker soos die son[00:03:32]

Selfs anderkant die liefde[00:03:35]

Lê my hart se horison[00:03:38]