所属专辑:Hartland
时长: 04:02
Lola van Luanda - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]
Daar's 'n hamer en 'n sekel teen die witgekalkte muur[00:00:10]
Van die portugese kroeg en kabaret[00:00:15]
En binne sit soldate en drink whiskey uur na uur[00:00:20]
En droom van vrede en van vroue en van bed[00:00:25]
As dit nag word oor angola[00:00:38]
Sny 'n man se hart weer spoor[00:00:41]
Tot in die suide waar 'n minnares dalk wag[00:00:44]
En daar buite woed die oorlog[00:00:49]
Maar hulle's hier om haar te hoor[00:00:51]
En vir 'n oomblik weer te glo en weer te lag[00:00:54]
Hul noem haar lola van luanda[00:00:59]
En sy dans hier aand na aand[00:01:02]
In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot[00:01:05]
Sy ken hartstog sy ken heimwee[00:01:10]
En sy sing daarvan vanaand[00:01:12]
Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot[00:01:15]
Lola van luanda sing[00:01:21]
Wat soldate graag will hê[00:01:23]
En as die laaste note wegsterf[00:01:26]
Het sy by elke man gelê[00:01:28]
In die rokerige kamer hang die geur van gin en bier[00:01:42]
Hier word die oorlog vir 'n oomblik tóg besweer[00:01:47]
En vir die manne bring sy vreugde[00:01:52]
Aan 'n soldaat gee sy plesier[00:01:55]
Wat hom dalk later teen die vyand sal verweer[00:01:58]
In haar hare is daar kamme[00:02:11]
Twee van goud een van ivoor[00:02:13]
En aan haar borste is daar tossels wat sy swaai[00:02:16]
Ja haar lyf is pure wellus[00:02:21]
Maar sy't reeds die stryd verloor[00:02:24]
Teen die heupe wat haar ouderdom verraai[00:02:27]
Hul noem haar lola van luanda[00:02:32]
En sy dans hier aand na aand[00:02:34]
In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot[00:02:37]
Sy ken hartstog sy ken heimwee[00:02:42]
En sy sing daarvan vanaand[00:02:45]
Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot[00:02:48]
Lola van luanda sing[00:02:53]
Wat soldate graag will hê[00:02:55]
En as die laaste note wegsterf[00:02:58]
Het sy by elke man gelê[00:03:01]
Hul noem haar lola van luanda[00:03:09]
En sy dans hier aand na aand[00:03:12]
In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot[00:03:15]
Sy ken hartstog sy ken heimwee[00:03:19]
En sy sing daarvan vanaand[00:03:22]
Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot[00:03:25]
Lola van luanda sing[00:03:30]
Wat soldate graag will hê[00:03:33]
En as die laaste note wegsterf[00:03:36]
Het sy by elke man gelê[00:03:38]