所属专辑:Hartland
时长: 04:02
Calvyn De Wet Van Zyl - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:01]
Calvyn de wet van zyl[00:00:07]
Was 'n boer in murg en been[00:00:11]
Met 'n sluimerende droom[00:00:15]
Van 'n land wat sonder skroom[00:00:19]
Onbesmet is[00:00:23]
Dear 'n donker ideaal[00:00:25]
Onbesmet is[00:00:31]
Dear 'n donker ideaal[00:00:32]
Calvyn de wet van zyl[00:00:39]
Koop 'n musgrave 303[00:00:42]
Wat hy bêre in sy kas[00:00:46]
Met patrone in sy tas[00:00:50]
Langs sy oupa se geskifte bandolier[00:00:54]
Langs sy oupa[00:01:02]
Se geskifte bandolier[00:01:04]
Hier by die barrikade[00:01:11]
Is daar bitter min genade[00:01:15]
Dis waarom ons glo dis waarom ons bid[00:01:19]
Want wat kan groter wees[00:01:27]
As die stil en donker vrees[00:01:31]
Wat maak dat ek my land verweer[00:01:34]
Die nag oor afrika will keer[00:01:36]
Want swart bly altyd swart[00:01:42]
En wit bly wit[00:01:43]
So marsjeer ons in gelid[00:01:46]
Want swart bly altyd swart[00:01:50]
En wit bly wit[00:01:51]
So marsjeer ons in gelid[00:01:53]
Calvyn de wet van zyl[00:01:58]
Drink brandewyn en coke[00:02:01]
En beskryf die paradys[00:02:05]
Wat uit die chaos[00:02:09]
Sal verrys[00:02:11]
Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat[00:02:13]
Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat[00:02:21]
Calvyn de wet van zyl weet die land is duur gekoop[00:02:29]
Daarom word hy meer paraat[00:02:36]
Dra hy 'n wapen selfs op straat[00:02:40]
Teen die bose oormag van die swart gevaar[00:02:44]
Teen die bose oormag van die swart gevaar[00:02:52]
And I say[00:03:00]
Hier by die barrikade[00:03:01]
Is daar bitter min genade[00:03:05]
Dis waarom ons glo dis waarom ons bid[00:03:09]
Want wat kan groter wees[00:03:17]
As die stil en donker vrees[00:03:21]
Wat maak dat ek my land verweer[00:03:24]
Die nag oor afrika will keer[00:03:26]
Want swart bly altyd swart[00:03:32]
En wit bly wit[00:03:33]
So marsjeer ons in gelid[00:03:35]
Want swart bly altyd swart[00:03:40]
En wit bly wit[00:03:41]
So marsjeer ons in gelid[00:03:43]
Gelid[00:03:48]