• 转发
  • 反馈

《Soldatehemel》歌词


歌曲: Soldatehemel

所属专辑:Hartland

歌手: Coenie De Villiers

时长: 04:14

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Soldatehemel

Soldatehemel - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]

Verwelkom[00:00:05]

Die soldate wat saamdrom[00:00:08]

By die hek[00:00:13]

Sprei oop die palmblare wat hier langs[00:00:15]

My troon is plek[00:00:22]

Foei[00:00:26]

Hoe jonk is hulle nie veels te jonk[00:00:27]

Om hier te wees[00:00:32]

Kyk hul's[00:00:35]

Kwalik nog maar agtien[00:00:36]

Berei my tafel[00:00:40]

Vir 'n fees[00:00:43]

Verwyder[00:00:46]

Elk' medalje[00:00:48]

Wat herinner aan die pyn die letsels[00:00:51]

Van die veldslag gee hul kos[00:00:58]

En[00:01:02]

Gee hul wyn[00:01:03]

Want te kosbaar is dié lewe[00:01:06]

Om op oorloë te vermors[00:01:11]

Ja anderkant kartetse[00:01:16]

Wag 'n groter[00:01:20]

Dieper dors stroop dus die uniform haastig[00:01:22]

Van die jongeling se rug[00:01:29]

En laat hom weer die son voel brand[00:01:32]

In 'n onbewolkte lug[00:01:38]

En laat hom weer die son voel brand[00:01:41]

In 'n onbewolkte lug[00:01:47]

Ontbied al die musikante[00:01:53]

Gee die soldate[00:01:57]

Nog 'n kans[00:02:00]

Om van mortiere te vergeet[00:02:02]

En op 'n walsmaat hier te dans[00:02:06]

Gee hul nooiens[00:02:12]

Vir geslelskap[00:02:14]

Laat hul moeë oë weer blink[00:02:16]

Laat hul jeug 'n wyle voortduur[00:02:21]

Laat hul op die lewe klink[00:02:26]

Want te kosbaar is dié lewe[00:02:31]

Om op oorloë te vermors[00:02:36]

Ja anderkant kartetse[00:02:40]

Wag 'n groter[00:02:45]

Dieper dors stroop dus die uniform haastig[00:02:46]

Van die jongeling se rug[00:02:53]

En laat hom weer die son voel brand[00:02:57]

In 'n onbewolkte lug[00:03:02]

Want te kosbaar is dié lewe[00:03:06]

Om op oorloë te vermors[00:03:10]

Ja anderkant kartetse[00:03:14]

Wag 'n groter[00:03:19]

Dieper dors stroop dus die uniform haastig[00:03:20]

Van die jongeling se rug[00:03:27]

En laat hom weer die son voel brand[00:03:32]

In 'n onbewolkte lug en laat hom[00:03:36]

Weer die son voel brand[00:03:42]

In 'n onbewolkte lug[00:03:47]