• 转发
  • 反馈

《Liefdesversie》歌词


歌曲: Liefdesversie

所属专辑:Skoppensboer

歌手: Coenie De Villiers

时长: 01:37

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Liefdesversie

Liefdesversie - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit[00:00:00]

As die jagters van die donkerbos[00:00:14]

'N bloedspoor teen die sneeudrif los[00:00:19]

Kan jy by my kom lê[00:00:24]

As die wolwe teen die hortjies huil[00:00:31]

En die winterson in jou bloed kom skuil[00:00:35]

Kan jy by my kom lê[00:00:41]

Maar as die brose lente roer[00:00:49]

In die limbo van die aarde[00:00:56]

Sal jy vir my'n lapkind gee[00:01:04]

Met sagte haar'en sagte oë[00:01:11]

Soos die fluweelsnoet[00:01:18]

Van'n rendier[00:01:23]