所属专辑:Amper Alleen
时长: 03:20
Net 'n Bietjie Liefde - Coenie De Villiers[00:00:00]
Net 'n bietjie liefde[00:00:01]
Eis die kleinste strompelaar[00:00:03]
En eis hiermee die hoogste[00:00:09]
Wat 'n sterfling kan ervaar[00:00:11]
Vra alles behalwe die hoogste[00:00:17]
Want liefde gevra is te veel[00:00:24]
Vir eindige mensies soos ons is[00:00:32]
Is liefde gevra eens te veel[00:00:39]
Net 'n bietjie liefde[00:00:47]
Is die bakvis se versoek[00:00:49]
Maar weet nie dat sy end uit[00:00:55]
Na hierdie droom gaan soek[00:00:57]
Vra alles behalwe die hoogste[00:01:03]
Want liefde gevra is te veel[00:01:10]
Vir eindige mensies soos ons is[00:01:18]
Is liefde gevra eens te veel[00:01:26]
Net 'n bietjie liefde[00:01:34]
Roep die digter radeloos[00:01:36]
Want sonder hierdie dryfkrag[00:01:41]
Is sy versies waardeloos[00:01:44]
Net 'n bietjie liefde[00:01:49]
Sug die huisvrou na haar dag[00:01:52]
Vermoed dat sy 'n leeftyd[00:01:57]
Op dié wonder gaan bly wag[00:01:59]
Net 'n bietjie liefde[00:02:04]
Huil die ou vrou sy's terminaal[00:02:07]
En weet dat sy daarsonder[00:02:12]
Die laaste grens moet haal[00:02:14]
Mensekinders almal[00:02:19]
Kleuter digter swaar bejaarde[00:02:23]
Vra rykdom roem gesondheid[00:02:26]
Vra blinkgeod uit die aarde[00:02:30]
Vra alles wat die gode bied[00:02:33]
Die wyn die vrou die lied[00:02:37]
Vra alles behalwe die hoogste[00:02:41]
Want liefde gevra is te veel[00:02:45]
Vra alles behalwe die liefde[00:02:48]
Want liefde gevra is te veel[00:02:53]