所属专辑:Amper Alleen
时长: 02:24
Telefoongesprek - Coenie De Villiers[00:00:00]
Daar was 'n tyd dis waar[00:00:01]
Dat sy uit sy hand kon eet;[00:00:05]
Is dit genoeg om dit te weet[00:00:09]
In hierdie dae [00:00:12]
Dis moeilik om te sê[00:00:18]
Waar die skeuring werklik lê[00:00:21]
En hy wonder:[00:00:25]
Sou dit help om te beding [00:00:27]
Want in elke sin skuil daar 'n swaard[00:00:34]
In elke woord wag daar 'n lem[00:00:42]
Die patroon is so gevestig so bestem:[00:00:49]
Elk' gesprek 'n doodloopstraat[00:00:57]
Hy bel dus desperaat[00:01:03]
'N kennis van weleer:[00:01:07]
Kan ek jou sien miskien [00:01:12]
Ja natuurlik ek verstaan[00:01:16]
En die kinders is belangrik[00:01:21]
Nee nog self geen kind of kraai nie[00:01:24]
Ek wil my jeug nie so verraai nie[00:01:28]
Tot siens dan[00:01:32]
Gee my groete aan jou man[00:01:33]
Tot siens dan[00:01:39]
Gee my groete aan jou man[00:01:41]
Daar was 'n tyd dis waar[00:02:00]
Dat sy uit sy hand kon eet;[00:02:03]
Is dit genoeg om dit te weet[00:02:07]
In hierdie dae[00:02:10]