所属专辑:Hartland
时长: 04:20
Die See by Paternoster - Coenie De Villiers/Errol Dyers[00:00:00]
Die see by paternoster[00:00:19]
Is 'n ander see meneer[00:00:22]
Hierlangs ken hy wind en reën en ken hy stormweer[00:00:27]
Wat grys en koud kombers maak[00:00:33]
'N visser nederig hou[00:00:37]
Ja hierdie is 'n see meneer[00:00:40]
Selfs soeter as 'n vrou[00:00:44]
Die see hier by saldanha[00:00:48]
Het 'n hart meneer ek sweer[00:00:51]
Hy wis alles van verlange ken die eensaamheid se seer[00:00:54]
En as die skuite iewers dobber[00:01:03]
Op die branding van die baai[00:01:05]
Gee hy kreef diep uit sy brandkluis[00:01:09]
Ja daar's vis hier op ons kaai[00:01:12]
Kom lê vanaand by my my lief[00:01:19]
Die see sal aanhou dreun[00:01:21]
Ja lê vanaand by my my lief[00:01:26]
Die mishoring sal kreun[00:01:29]
En diep diep in die nanag steeds[00:01:33]
Die morester bly roep[00:01:36]
Deurnag wieg my bootjie[00:01:40]
In die donker langs jou sloep[00:01:43]
In jacobsbaai se see meneer[00:01:53]
Kan jy jou nette sprei[00:01:57]
Laat sak maar deur die deining[00:02:00]
Ja daar's vis in die kontrei[00:02:02]
Die hemel word 'n koepel[00:02:08]
Waaronder ons kan werk[00:02:10]
Die see word hier 'n katedraal[00:02:14]
En die oseaan ons kerk[00:02:18]
Kom lê vanaand by my my lief[00:02:24]
Die see sal aanhou dreun[00:02:26]
Ja lê vanaand by my my lief[00:02:31]
Die mishoring sal kreun[00:02:34]
En diep diep in die nanag steeds[00:02:37]
Die morester bly roep[00:02:41]
Deurnag wieg my bootjie[00:02:45]
In die donker langs jou sloep[00:02:48]
Luister na die see my kind[00:02:55]
En luister na die wind[00:02:58]
Jou hart sal hier kom nesmaak[00:03:01]
En die weskus aan jou bind aan jou bind[00:03:05]
Kom lê vanaand by my my lief[00:03:11]
Die see sal aanhou dreun[00:03:16]
Ja lê vanaand by my my lief[00:03:20]
Die mishoring sal kreun[00:03:23]
Kom lê vanaand by my my lief[00:03:27]
Die see sal aanhou dreun[00:03:30]
Ja lê vanaand by my my lief[00:03:34]
Die mishoring sal kreun[00:03:37]
En diep diep in die nanag steeds[00:03:41]
Die morester bly roep[00:03:44]
Deurnag wieg my bootjie[00:03:48]
In die donker langs jou[00:03:51]
Father nos dead[00:03:54]
Donker langs jou sloep[00:03:55]